Heidelbergse Kategismus Vraag 128-129 Alles behoort aan U! 17 Aug 2020 Vraag 128: Hoe sluit jy jou gebed af? Antwoord: Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Dit is: Ons bid dit alles…
Heidelbergse Kategismus Sondag 51 Hoe sterk is ek geestelik? 7 Aug 20208 Aug 2020 Vraag 127: Wat is die sesde bede? Antwoord: En lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Dit is: Ons is in onsself so swak dat…
Heidelbergse Kategismus Sondag 51 Hoe groot is jou sonde? 31 Jul 202031 Jul 2020 Vraag 126: Wat is die vyfde bede? Antwoord: Vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe. Dit is: Reken ons, arme sondaars, al ons misdade asook die boosheid…
Heidelbergse Kategismus Sondag 50 Kos vir elke dag. 24 Jul 202024 Jul 2020 Vraag 125: Wat is die vierde bede? Antwoord: Gee ons vandag ons daaglikse brood. Dit is: Versorg ons met alles wat vir die liggaam nodig is (a), sodat ons daardeur…
Heidelbergse Kategismus Sondag 49 Net U wil?! 17 Jul 202017 Jul 2020 Vraag 124: Wat is die derde bede? Antwoord: Laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde. Dit is: Gee dat ons en alle mense…
Heidelbergse Kategismus Sondag 48 Here kom gou! 10 Jul 202010 Jul 2020 Vraag 123: Wat is die tweede bede? Antwoord: Laat u koninkryk kom. Dit is: Regeer ons so deur u Woord en Gees dat ons ons hoe langer hoe meer aan…
Heidelbergse Kategismus Sondag 47 Hy is Heilig! 3 Jul 20203 Jul 2020 Vraag 122: Wat is die eerste bede? Antwoord: Laat u Naam geheilig word. Dit is: Gee allereers dat ons U reg ken en dat ons U heilig, roem en prys…
Heidelbergse Kategismus Sondag 46 Onse Vader in die Hemel! 26 Jun 202026 Jun 2020 Vraag 120: Waarom het Christus ons beveel om God as ons Vader aan te spreek? Antwoord: Sodat Hy heel aan die begin van ons gebed in ons die kinderlike vrees…
Heidelbergse Kategismus Vraag 117: Erken dat Hy die beste weet. 19 Jun 2020 Hoe moet 'n gebed wees wat God behaag en deur Hom verhoor word? Antwoord: Ten eerste moet ons alleen die enige ware God wat Hom in sy Woord geopenbaar het,…
Heidelbergse Kategismus Sondag 45 Bid sonder ophou! 12 Jun 202012 Jun 2020 Vraag 116: Waarom is die gebed vir die Christene nodig? Antwoord: Omdat dit die vernaamste deel van die dankbaarheid is wat God van ons eis: En omdat God sy genade…